Dis pale toe vir rugbyvasvra-aanbieders Adrian, Deoudoné

Loading player...
Dié twee akteurs is gereed om as mede-aanbieders van Koppestamp, kykNET se nuwe, eiesoortige rugbyvasvra-program, te “crouch, bind en set”.
26 Jul 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min