ToekomsVenster: Antwoorde op jou gebed

Loading player...
Miskien is daar vandag iets waaraan jy niks kan doen nie. Rus in die wete dat die Here betroubaar is. Miskien is daar iets waarvoor jy al lankal bid. Dalk sê die Here dis tyd dat jy die antwoord op jou gebed moet wees.
30 Jul 2023 12PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wanneer die moegheid begin wys

As ons net vir ’n oomblik kan stil word en luister, voordat ons weer in die wegspringblokke van die lewe inskuif, kan dit ons help om met groter rustigheid die uitdagings tegemoet te gaan.
23 Nov 6AM 5 min