Wie mag jou uit die bloute bel om iets aan jou te smous?

Loading player...
David Dickens, uitvoerende hoof van die Direkte Bemarkingsvereniging van Suid-Afrika (DMASA) gesels oor direkte bemarking en of die Popia effektief is.
29 Aug 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal
30 Oct 11AM 21 min