Wesgro se fokus op lugvaart werp toerismevrugte af

Loading player...
David King, projekbestuurder van Air Access gesels oor Wesgro se jongste syfers vir die beraamde ekonomiese impak van internasionale passasiers wat na Kaapstad en die Wes-Kaap reis.
4 Sep 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min