Hou jy van die rok wat jou gunsteling aktriese dra? Druk 'n knoppie en koop dit onmiddellik!

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool verduidelik hoe.
11 Sep 2023 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarasvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur batebestuur, Kruger Internasionaal
15 May 1PM 18 min