Libstar-wins gly en aandeelprys hou aan val

Loading player...
Die uitvoerende hoof van Libstar, Charl de Villiers gesels oor hulle finansiële resultate en die probleme wat hulle gedurende die afgelope ses maande ervaar het.
12 Sep 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal
30 Oct 11AM 21 min