Die regering wil só besteding sny, maar Cosatu sê oor ons dooie liggaam

Loading player...
Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient Groep en Matthew Parks, waarnemende nasionale woordvoerder van Cosatu gesels oor die regering se voorstelle om besteding te sny.
13 Sep 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min