Adasa herdenk Alzheimer's maand met dag van welstand
--:--
September is Wêreld Alzheimer's maand.
Elria Erasmus van Adasa verduidelik die verskil tussen Alzheimer's siekte en demensie en verduidelik die rol wat beta-amyloïede proteïen en plaak in die ontstaan van die siekte speel.