Dié tegnologie kan vragmotors se brandstofverbruik met 5% verminder

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor tegnologie wat vragmotors se brandstofverbruik kan verminder.
18 Sep 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarasvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur batebestuur, Kruger Internasionaal
15 May 1PM 18 min