VLU-vroue kuier, klets en leer

--:--
Die VLU Malieveldstreek vier hierdie naweek Erfenisdag met decoupage, Macrame (en koesisters en melktert).
Wendy Bam vertel wat hierdie organisasie aan vroue bied.
21 Sep 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Charles Gentle te sien by Vlammiefees

Radio Laeveld se eie Charles Gentle is een van die kunstenaars wat Saterdag optree by Hoërskool Bergvlam se Vlammiefees om die skool se 50ste bestaanjaar te vier.
3 Oct 6 min

Wheels of Hope besoek die Laeveld

Matthew 'Bushy' McKelvey en Dave Malherbe het reeds 5 000 km afgelê as deel van Wheels of Hope om bewusmaking te skep oor die lewe na 'n ledemaat geamputeer word.
3 Oct 5 min

White River Wander wil dorp as toeristebestemming groei

Lucille De Villiers en Venessa Mc Taggart het onlangs twee weke in Brasilië en Argentinië spandeer en meer as 80 reisagente en toeroperateurs ontmoet om Witrivier as 'n toeristebestemming te bemark. Hulle vertel wat is volgende vir White River Wander.
2 Oct 15 min