Episode 1: Die ware "Bomb Squad" - die vroue agter die Bokke

--:--
Ons gesels met Roxanne Mooneys oor die vroue, verloofdes en meisies van die spelers wat tans ons land by die Rugby Wêreldbeker verteenwoordig.
21 Sep 2023 Afrikaans South Africa News · TV & Film

Other recent episodes

Episode 6: Mej. Tiener

Jy kan nou stem vir die volgende Huisgenoot Mej. Tiener, maar wie is die top 10? Ons gesels met Charlea Sieberhagen-Grey oor hoe die kompetisie werk, wie die finaliste is en hoe jy ook kan wen net deur te stem.
12 Apr 16 min

Episode 2: Rugby en kleurblindheid

Die Springbokke se groenblou weg-trui was die teiken van verskeie aanlyn grappies die afgelope paar weke. Ons sien egter die Springbokke ál meer in dié trui speel as gewoonlik ná nuwe regulasies ingebring is om die spel meer toeganklik te maak vir mense met kleurblindheid. In hierdie week se episode…
6 Oct 2023 26 min