Onthou jy die Nasionale Ontwikkelingsplan? Dit het pas terugvoer gegee oor SA se prestasie die afgelope dekade

Loading player...
Dr Morne Mostert, kommissaris van die Nasionale Beplanningskommissie (NPC) en toekomskundige, verbonde aan Stellenbosch Universiteit gesels oor Suid-Afrika se Nasionale Ontwikkelingsplan.
29 Sep 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min