Jou battery vir beurtkrag is 'n groot kopseer vir Eskom

Loading player...
Dr Arnold Rix, Scatec Solar voorsitter in fotovoltaïese stelsels, Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die probleem, die risiko vir Eskom en of daar 'n oplossing is.
2 Oct 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min