Alzheimers veel meer as net geheueverlies

Loading player...
Maroela Media het ter viering van Alzheimer-bewusmakingsmaand in September met verskeie spesialiste, kenners en familielede wat deur dié lewensveranderende siektetoestand geraak is, gesels.

In die vierde en laaste episode vertel Lourens Venter, en sy pa, Lou, oor sy ma, Anne-Marie Venter, se Alzheimer-diagnose en die impak wat dit op hulle as eggenoot en gesin se verhoudings gehad het.
4 Oct 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min