Liefde vir musiek lei die Piesangskille van Potchefstroom

Loading player...
“Dit is regtig nie so moeilik om ʼn musiekgroep te begin nie. Al wat jy nodig het, is ʼn gebroke hart en ʼn ‘random’ ou van Knysna wat kitaar kan speel.”
10 Oct 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min