Jong kultuurbeweging skep, sing saam in Afrikaans

Loading player...
Hoewel die groep tans oor die wêreld versprei is, probeer hulle steeds gereeld saam musiek maak wanneer hulle in dieselfde provinsie is.
26 Oct 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min