Hou maar jou oog op jou buitelandse beleggings

Loading player...
Brenda van Zijl, finansiële beplanner van Verity Financial Services gesels oor die risikos verbonde aan ‘n belegging in die groot Amerikaanse tegnologiemaatskappye.
3 Nov 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min