Die regering wil nie vir Transnet geld gee nie. Wat nou?

Loading player...
Die minister van finansies het tydens die mini-begroting nee gesê vir Transnet wat vir geld vra. Prof. Jan Havenga van die Universiteit van Stellenbosch gesels oor 'n moontlike plan B.
7 Nov 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min