Haal die groot sewe uit die S&P 500, en die prentjie lyk baie anders

Loading player...
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die groot sewe, Truworths se aadeelprys, Sappi se winste, en Sibanye-Stillwater wat 'n VSA-gebaseerde herwinner wil oorneem.
9 Nov 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min