Die Wes-Kaap wil elektrisiteit namens verskeie munsipaliteite by private kragverskaffers aankoop

Loading player...
Alwie Lester, spesiale raadgewer aan die Wes-Kaapse premier gesels oor die Wes-Kaap se planne om namens verskeie munsipaliteite by private kragverskaffers elektrisiteit aan te koop.
14 Nov 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min