Jy gaan al hoe meer laaistasies vir elektriese motors in SA sien

Loading player...
Andries Malherbe, medestigter van Zero Carbon Charge gesels oor die bekendstelling van Suid-Afrika se eerste nasionale netwerk van laaistasies vir elektriese motors.
17 Nov 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min