Oosthuizen Marais en Pretorius Prokureurs - 18 Desember 2023

Loading player...
Maurice Ellis werp meer lig op die Wet op die Bekerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 (ook bekend as die “POPI-Wet”) wat daarop gemik is om vertroulikheid te verseker deur die wyse waarop persoonlike inligting deur persone of organisasies wat sodanige inligting bekom, te reguleer.
*Hoe stoor jou besigheid die inligting?
*Pligte van ‘n administrateur van Whatsapp-groepe.
*Hoe hanteer jy jou buurman se hope rommel op sy sypaadjie. Nou het jy foto's van die gemors geneem en wil dit op Facebook plaas, mag ek dit doen?
19 Dec 2023 Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

Wat is my regte: ⚖️ Immigrante in diens – Wat sê die wet? 17 Junie 2026

⚖️ WAT IS MY REGTE? | Immigrante in die werkplek – Wat sê die wet? Hierdie onderwerp is tans groot nuus in Suid-Afrika en raak baie werkgewers direk. Wat gebeur as 'n werknemer se werkpermit of verblyfstatus verval ná aanstelling? Is die werkgewer aanspreeklik? En hoe kan werkgewers hulself beskerm…
17 Jun 14 min

Van Oosthuizen Marais & Pretorius na PH Attorneys (Southern Cape) - 24 Februarie 2026

Maurice Ellis van PH Attorneys vertel meer oor hoe Oosthuizen Marais & Pretorius Inc. nou amptelik herposisioneer is as PH Attorneys (Southern Cape). Hierdie belangrike stap versterk PH Attorneys se teenwoordigheid in die Suid-Kaap en bring vir kliënte in Mosselbaai en omliggende areas toegang tot: ✔️ breër regskennis ✔️ nasionale…
5 Mar 6 min

Wat is my regte - 📜Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap?📜 05 Agustus 2025

📜 💬Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap? 👩‍⚖️📜 Gevallestudie: Jou geliefde toon vroeë tekens van Dementia maar is nog selfstandig. ’n Volmag word opgestel om te help met besluite – maar is dit genoeg? Vandag in Wat is my Regte, bespreek Japie Kruger van Oosthuizen, Marais & Pretorius Ingelyf…
5 Aug 2025 9 min