Die FSCA waarsku teen nog ’n beleggingsmaatskappy

Loading player...
Gerhard van Deventer, hoof van ondersoeke by die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) gesels oor hulle waarskuwing teen Livestock Wealth.
25 Jan 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min