Die tesourie dink die vergunning dat batebestuurders meer geld in die buiteland kan belê, was dalk ’n fout

Loading player...
Jaco van Tonder, direkteur van adviesdienste by Ninety One gesels oor die nasionale tesourie se vergunning dat batebestuurders meer geld in die buiteland kan belê, en die impak daarvan op die JSE.
26 Feb 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min