‘Lisa met die rooi hare’, SA’ners se gunsteling internetrabbedoe

Loading player...
Vandag, ʼn hele paar jaar later, bly sy dalk nie meer in haar Potchefstroomse ouerhuis nie, maar die liefde wat sy destyds vir humoristiese video’s ontwikkel het, brand steeds in haar hart.
28 Feb 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min