Oorwurm-treffer plaas kollig op nuwe Afrikaanse duo

Loading player...
“Ons het gedink daar is genoeg mense om te luister na verskillende tipes musiek, so ons sal waarskynlik iemand kry wat van ons musiek hou, en dit het ten goede meegewerk.”
28 Feb 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min