Nog 'n verdagte in AKA se moord aangekeer

--:--
Die polisie in KwaZulu-Natal het bevestig nog ‘n verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op die kletsrymer en vervaardiger, Kiernan ‘AKA’ Forbes, en sy vriend, Tebello ‘Tibz’ Motsoane. Dit volg nadat die provinsiale polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, aangekondig het ses mense is aangekeer in verband met die moorde in Durban verlede jaar. Die polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, hoop die deurbraak sal verdere insig bied in die vordering van die ondersoek en die regsverrigtinge rondom die hoëprofielsaak.
28 Feb 11AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

DA sal veg teen beweerde ANC mediamanipulasie

Die DA beloof om deur parlementêre kanale te veg teen die ANC se beweerde mediamanipulasie en joernaliste te beskerm teen afdwinging. Hy moedig die Nasionale Redakteursforum aan om die manipulasie te veroordeel, soos onthul in 'n uitgelekte opname van 'n ANC-nasionale uitvoerende komiteevergadering. Ashor Sarupen van die DA beskou president…
23 Apr 9AM 1 min

'On The Money' bring waarde vir werkers, organisasies

Old Mutual gaan deur sy "On The Money"-program voort om omvattende en gratis finansiële onderrig aan werkgewersgroepe regoor die land te bied. Hierdie inisiatief rus nie net Namibiërs toe met die nodige kennis en vaardighede om hul finansies doeltreffend te bestuur nie, maar bied ook toegevoegde waarde aan beide werknemers…
23 Apr 9AM 1 min

Saftu ergerlik oor ongevulde onderwysposte

Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde, Saftu, is verontwaardig oor die Departement van Basiese Onderwys se versuim om 31 000 vakante poste landwyd te vul, en sê dis as gevolg van wanbestuur en besparingsbeleide. Die woordvoerder, Trevor Shaku, sê die ongevulde poste vererger opvoeders se werklading, wat lei tot uitbranding en…
23 Apr 8AM 1 min

Namibiërs 'moet geleer word oor gevare van dobbel'

Bruto dobbelinkomste in Suid-Afrika het volgens 'n onlangse verslag 34,43 miljard Suid-Afrikaanse rand bereik, wat 'n toename van 48 persent weerspieël. Ongelukkig is betroubare statistieke oor dobbel in Namibië skaars. Dobbelary is wettig en gereguleer deur die Namibië Casino Beheerraad, maar data oor markgrootte, deelnamekoerse of voorkeurvorme van dobbel is…
23 Apr 8AM 1 min