Wat is my regte: Maandelikse onderhoudtoelae - 12 Maart 2024

--:--
Daar is miljoene mense, meestal kinders, wat maandeliks onderhoudtoelae ontvang, óf omdat hulle ouers geskei is of nie getroud is nie. Dit hou baie ernstige regsgevolge in vir al die partye betrokke, allermins ook ten opsigte van die kinders se welsyn.
Maurice Ellis van OMP Prokureurs vertel meer, oa. Waar ek kan aansoek doen vir onderhoud; wat van my verwag sal word en wat is die hofproses wat volg nadat ek aansoek gedoen het.
12 Mar 2024 Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

🎙️Trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 - 01 Julie 2025

🎙️Trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 Vandag fokus Andre van Niekerk van Oosthuizen Marais Prokureurs op een van die mees strategiese maniere om jou nalatenskap te beskerm en te bestuur: trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 Trusts is lankal nie meer net vir die baie rykes nie – dit is…
1 Jul 13 min

🎙️ WAT IS MY REGTE: Boedelbeplanning: Meer as net ’n testament -06 Mei 2025

🎙️ Vandag, in WAT IS MY REGTE, voer Andre van Niekerk van OMPLaw en Danny ‘n insiggewende gesprek oor boedelbeplanning, ’n belangrike maar dikwels uitgestelde deel van jou finansiële toekoms. 💼 Boedelbeplanning klink tegnies, maar dit is eintlik een van die belangrikste geskenke wat jy vir jou geliefdes kan los…
6 May 13 min

Wat is my regte: Veldbrande & Wettige Aanspreeklikheid - 11 Februarie 2025

🔥 Veldbrande & Wettige Aanspreeklikheid 🔥 Jy sit op jou stoep en kyk oor jou grond – ‘n paar hektaar se oop veld. Skielik kom die wind op, en ‘n klein vlammetjie verander in ‘n verwoestende veldbrand. Voor jy weet, versprei dit na jou buurman se eiendom en veroorsaak groot…
11 Feb 7 min