Ongerepte wildernisse weer in Bonné se visier

Loading player...
“Ons ervaar kosbare oomblikke, wat snaaks en opwindend is, maar ons raak ook dieper en gee insig tot die menslike gees deur die natuurstories wat ons vertel.”
28 Mar 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min