Karlien Husselman vind die mens agter musiek

Loading player...
“In die tyd wat ek weg was uit die musiektoneel het ek depressie gehad weens trauma. Ek het na die Here geroep en Hy het my opgelig.”
28 Mar 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min