Verantwoordelike vuurwapeneienaarskap in die jagveld, teen probleemdiere

Loading player...
Maroela Media het met Ian Cameron en advokaat Henk Nolte gesels oor verantwoordelike vuurwapeneienaars en in vandag se aflewering fokus die manne juis op jagongelukke en probleemdiere.
28 Mar 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min