Voeding die hartklop van jong kinders se gesondheid

Loading player...
Dr. Stefan Schoeman gesels met Maroela Media oor die algehele hartgesondheid van kinders en hoe voeding ʼn rol in jong kinders se hartgesondheid speel.
4 Apr 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min