‘Seldsame siektes, wanvoeding loop hand aan hand’

Loading player...
As kenner op die gebied van holistiese gesondheid, behandel dr. Stefan Schoeman gereeld pasiënte met seldsame siektes. Hy gesels oor dié onderwerp in Maroela Media se ateljee.
10 Apr 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min