Moet jou vuurwapen saamry of tuisbly op vakansie?

Loading player...
As jy in Suid-Afrika met ʼn vuurwapen wil reis, moet jy verseker dat jy die land se vuurwapenregulasies streng gehoorsaam. Maroela Media het gaan uitvind hoe jy veilig en gemaklik met jou vuurwapen kan reis en selfs vakansie kan hou.
11 Apr 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min