Voer-produksie kry knou weens leë Hardapdam

--:--
Die belangrike Hardapdam, waarop boere van die groenskema staatmaak, is tans net 12,3 persent vol. Boere by die besproeiingskema mag net 25 persent van hul lande besproei, maar kan so hul permanente gewasse behou. Kosmos 94.1 Nuus het met gepraat met Voermeester se hoof uitvoerende beampte , Jaco Labuschagne, oor hoe die beperking die produksie van voer sal affekteer.
26 Apr 10AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Cele 'bestee R1-miljard per jaar aan polisie-miljoenêr bestuurders'

Die DA sê die polisie bestee ‘n verstommende een-miljard Suid-Afrikaanse rand per jaar aan die salarisse van generaals-majoor en brigadiers. Dit is deur die minister van Polisie, Bheki Cele, bekendgemaak in antwoord op ‘n vraag deur die party. ‘n Woordvoerder van die DA, Andrew Whitfield, sê volgens die antwoord is…
14 May 8AM 1 min

TransNamib werk aan TransEva spoorprys-strategie

TransNamib gaan 'n nuwe inisiatief genaamd die TransEva-spoorprys-strategie-projek loods. Hierdie strategiese stap is gedryf deur 'n omvattende studie wat deur GIZ befonds is. Om die inisiatief af te skop, sal TransNamib werkswinkels aanbied wat vandag in die hoofstad begin. Die werkswinkels sal belanghebbendes bymekaar bring om insigte en kundigheid by…
14 May 8AM 1 min

Namport se vraghantering vertoon weer beter

Namport het 'n rekord 8 miljoen ton vrag gedurende die 2023-2024 finansiële jaar hanteer. Dit is 4 persent meer as die 7,7 miljoen ton vrag wat in die vorige boekjaar gehanteer is. Die groot bydraer was die uitvoer van goedere. Onder hierdie het grootmaat soutvrag met 10 persent gegroei, koperkonsentraat…
14 May 7AM 1 min

SA-eiendomsmark vertoon beter maar styging is klein

Nuwe huisleningaktiwiteit in Suid-Afrika het hierdie jaar effens beter begin met April wat voortbou op die stewige verbetering wat van Januarie tot Maart aangeteken is. Dit is volgens BetterBond se jongste aanwyser wat aansoeke vir huislenings betref. Die tussentydse hoof, Bradd Bendall, sê daar is ʼn mate van veerkragtigheid in…
14 May 7AM 1 min

Namibië goed verteenwoordig by Indaba in Durban

Die Africa Travel Indaba vind die week in Durban plaas en duur tot Donderdag. Die handelskou word bygewoon deur byna 10 000 afgevaardigdes van 25 lande, het dien as 'n platform vir Afrika-toerisme-aanbiedings. Kosmos 94.1 Nuus het met Gitta Paetzold, van die Namibiese Gasvryheidsvereniging gesels. Namibië is baie goed verteenwoordig.
14 May 7AM 1 min