Rudi Nagel - Kuber Kamfer

--:--
Hakke, kniee, hande, elmboë, hou van die strelende room...."
Kamfer is verfrissend, selfs helend.
Wanneer ons tweede oudste seun homself in 'n situasie bevind waar daar 'n growwe geskaaf en onnodige geskuur tussen mense plaasvind, bring sy kamfer benadering dikwels 'n strelende vars verligting.
Die jaar 2000 was meer as net Y2K. Kom luister hoe 'Kuber Kamfer'' ons op die vooraand van die nuwe millennium begin te verkwik het.
30 Apr 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

RUDI NAGEL - Wasem Vastrap

Hoe vermy jy om so hemels gemik te wees dat jy geen aards nut het nie? In hierdie diepgaande en praktiese episode deel Rudi die kragtige metafoor van "Wasem Vastrap", die onmoontlike taak om op iets so ontasbaars soos wolke of wasem te probeer staan.
28 Oct 10 min

RUDI NAGEL - Takke Toe! Om God te Vertrou in Uitdagende Tye

Voel jy soms asof jy in die donker klim en nie weet watter tak volgende vas te gryp nie? In hierdie episode deel Rudi Nagel die kragtige metafoor van "Takke Toe!"—’n uitdrukking vol entoesiasme en geloof vir wanneer die lewe se pad moeilik en onbekend is.
7 Oct 7 min