Stellenbosch Universiteit maak ethanol uit papierslyk
--:--
Prof Eugéne van Rensburg, medeprofessor aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die proses om papierafval in bio-etanol te omskep.