Wat is my regte: Skadevergoeding - Oosthuizen, Marais en Pretorius Prokureurs 07 Mei 2024

Loading player...
Die reg beskerm jou reputasie en maak voorsiening daarvoor dat onregmatige openbaarmaking daarvan – geskrewe of mondelings – of enigiets skadedraend tot ‘n reputasie, die verontregte in staat stel om skadevergoeding vir sogenaamde laster te kan eis. Die reg betreklik tot laster, ook bekend as naamskending, is een van die mees komplekse en onseker afdelings van ons reg.
7 May 2024 Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

⚖️ WAT IS MY REGTE? | Wanneer advertensies die lyn oorsteek…07 Julie 2026

Kan 'n advertensie misleidend wees, selfs al bevat dit nie direkte onwaarhede nie? 🎙️ Danny gesels met Millisante van PH Attorneys Southern Cape oor wat die wet sê oor misleidende advertensies, verbruikersbeskerming en die rol van die Advertising Regulatory Board (ARB). 🎧 Luister weer na hierdie insiggewende gesprek: 📻Skakel in…
8 Jul 15 min

Wat is my regte: ⚖️ Immigrante in diens – Wat sê die wet? 17 Junie 2026

⚖️ WAT IS MY REGTE? | Immigrante in die werkplek – Wat sê die wet? Hierdie onderwerp is tans groot nuus in Suid-Afrika en raak baie werkgewers direk. Wat gebeur as 'n werknemer se werkpermit of verblyfstatus verval ná aanstelling? Is die werkgewer aanspreeklik? En hoe kan werkgewers hulself beskerm…
17 Jun 14 min

Van Oosthuizen Marais & Pretorius na PH Attorneys (Southern Cape) - 24 Februarie 2026

Maurice Ellis van PH Attorneys vertel meer oor hoe Oosthuizen Marais & Pretorius Inc. nou amptelik herposisioneer is as PH Attorneys (Southern Cape). Hierdie belangrike stap versterk PH Attorneys se teenwoordigheid in die Suid-Kaap en bring vir kliënte in Mosselbaai en omliggende areas toegang tot: ✔️ breër regskennis ✔️ nasionale…
5 Mar 6 min