
100 Jaar van Afrikaans
Podcast · JacPod
In 2025 vier Afrikaans ‘n honderd jaar van amptelike erkenning, maar haar verhaal strek reeds eeue terug, en daar is dié wat glo haar storie begin nou eers wortel skiet. In dié oorspronklike JacPod potgooi minireeks, delf Jacaranda FM Nuus se redakteur en nuusleser, Marlinée Fouché, in die ryk erfenis…