Ep. 1 - Gesinslewe in huis én land

--:--
Braam vertel van heilige oomblikke toe hy die president se inhuldiging bygewoon en kort daarna weer kosbare tyd saam met sy gesin spandeer het. Beide het hom 'n gevoel van dankbaarheid vir 'n besondere gesinslewe laat ervaar - ’n gesin by die huis, én ’n gesin van mede landsburgers.
2 Jul 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ep. 7 - Eenheid en Hoop: Braam oor Brislin inhuldiging

In hierdie episode deel Braam sy ervaring van die onlangse bevestiging van Kardinaal Stephen Brislin as die nuwe Aartsbiskop van Johannesburg. Die seremonie, wat op 25 Januarie 2025 by St Benedicts College in Bedfordview plaasgevind het, het kerkleiers, lidmate en gemeenskapslede van regoor die land byeengebring om hierdie belangrike geleentheid…
27 Jan 13 min

Ep. 6 - "Kwasi-politiek sal nie SA red"

Die onlangse “Verslag oor Landelike Veiligheid” het nie net gesprekke onder plaaslike gemeenskappe aangewakker nie, maar het ook op die tafel van die Wes-Kaapse kabinet beland. Hierdie verslag, wat gefasiliteer is deur die Sentrum vir Publieke Getuienis, stel belangrike vrae oor die huidige veiligheidsmaatreëls in die landbougemeenskap en die behoefte…
21 Oct 2024 12 min

Ep. 5 - Dít kan gebeur wanneer die kerk opstaan

SAFCEI het ’n sleutelrol gespeel in die suksesvolle verwerping van die 2.5 GW kernkrag-aanleggingsplan deur Minister Ramokgopa. Hulle het, saam met Earthlife Africa Johannesburg, die wettigheid van die besluit uitgedaag en aangevoer dat daar onvoldoende openbare konsultasie was, wat gelei het tot die terugtrekking van die plan. Braam het vertel…
20 Aug 2024 8 min

Ep. 3 - Om geanker in Jesus, groot te droom

Braam praat in hierdie episode met ons vanuit Graaff-Reinet, waar hul tans besig is met motiveringsgesprekke met jongmense by plaaslike skole. Hy vertel van die krag daarvan om groot te droom en om in Jesus geanker te wees.
16 Jul 2024 8 min