Ep. 2 - 'n Sensitiewe én gehoorsame 7-jarige
Loading player...
In die meeste plekke in ons land is dit hierdie week yskoud en papnat. Duisende mense verkeer tans in geweldige nood.
In hierdie episode deel Braam ‘n storie oor sy kleinseun van 7, en hoe dié die nood van ‘n man wat parkering aanwys op ‘n pragtige naïewe wyse raaksien, én aandring daarop om te reageer. Hierdie heilige oomblik is ‘n treffende illustrasie van wat Jesus bedoel wanneer Hy in Matteus 18 praat daaroor dat ons soos kinders moet word.