Moenie jou lippe aflek om jou pensioengeld op 1 September te onttrek nie. Jy kan lank wag vir jou geld

Loading player...
Elna Erwee, verspreidingshoof van Old Mutual se korporatiewe besigheid gesels oor die tweepot-stelsel.
9 Jul 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Richemont kóók

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen
15 Jul 12PM 10 min