Bizskoops - 18 Julie 2024

--:--
Op die program vandag, Petrol kan dalk volgende maand daal en diesel styg
Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor Mei se teleurstellende produksie data in die mynbou en vervaardigingsektore
In internasionale sake-nuus... Die Russiese antivirusreus Kaspersky Labs het aangekondig dat hy die Verenigde State verlaat.
In beleggingsnuus... Sasfin Holding se aandeelprys het gestyg
En, ons gesels ook met David Havemann van EcoTraining oor Wêreld Jeugvaardigheidsdag wat hierdie week gevier is.
18 Jul 2024 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 10 Julie 2025

Op die program vandag... # Buitelandse beleggers het die afgelope vier weke miljarde se Suid-Afrikaanse aandele verkoop # Minister Godongwana verwerp oproepe vir 'n welvaartsbelasting of 'n apartheid-era-regstellingsbelasting. # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die impak van die VSA tariewe op die land se ekonomie # In internasionale sakenuus…
10 Jul 9 min

Bizskoops - 03 Julie 2025

Op die program vandag... # Ekonome verwag dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank meer versigtig sal wees met betrekking tot 'n rentekoersverlaging # Suid-Afrika moet dalk sy handelsooreenkoms met die VSA hersien # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die land se werkloosheidskoers # In internasionale sakenuus… Die Amerikaanse president Donald Trump…
4 Jul 9 min

Bizskoops - 26 Junie 2025

Op die program vandag... # Gemiddelde salarisse in Suid-Afrika het daarin geslaag om inflasie te oortref # Die Suid-Afrikaanse regering het 'n lening van een-komma-vyf miljard dollar van die Wêreldbank verkry # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor inklusiewe groei # In internasionale sakenuus… Google kan binnekort regulatoriese veranderinge in…
26 Jun 9 min

Bizskoops - 19 Junie 2025

Op die program vandag... # Suid-Afrika staar 'n aftreespaarkrisis in die gesig # Die Jaarlikse Verbruikersprysinflasie vir Mei is onveranderd vanaf April # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor hoe die ekonomie nie van handels- of werklike oorloë hou nie # In internasionale sakenuus… Die Verenigde Koninkryk en die VSA…
19 Jun 9 min

Bizskoops - 13 Junie 2025

Op die program vandag... # Vervaardigingsproduksie het in April gedaal, wat die skerpste afname in meer as 'n jaar aandui # 'n Ekonoom moedig ouers aan om die voorbeeld vir hul kinders te stel oor hoe om besteding en spaargeld te bestuur # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die…
13 Jun 10 min