Newskoop Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)

Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)

Bizskoops, aangebied deur Barry Mare, bied 'n blik op plaaslike en globale sake-ontwikkelings. Ons bring vir jou in-diepte onderhoude met bedryfsleiers en entrepreneurs, deel hul strategieë en stories vir sukses. Die voormalige President van die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika en dosent verbonde aan die Noordwes-Universiteit se sakeskool, prof. Waldo Krugell, gee weekliks ʼn oorsig oor stand van die ekonomie. Bly op hoogte met Bizskoops – vir 'n omvattende besigheidsperspektief.
Weekly Afrikaans South Africa Business News · Business
72 Episodes
1 – 20

Bizskoops - 28 Novermber 2024

Op die program vandag: # Die IMF ondersteun ʼn laer inflasieteiken vir Suid-Afrika # S&P Global het Eskom se langtermyn globale skaalvooruitsigte opgegradeer # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor Swart Vrydag # In internasionale sakenuus... Aston Martin, sukkel weens verlaagde verkope # In beleggingsnuus…. Boxer maak meer as agt-miljard…
28 Nov 10 min

Bizskoops - 21 November 2024

Op die program vandag: # Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het meer as 35 miljard rand se onttrekkings verwerk sedert die tweepot-pensioenstelsel op 1 September begin het # Inflasie is af tot twee-komma-agt persent in Oktober # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die rentekoers met die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomiteevergadering…
21 Nov 10 min

Bizskoops - 14 November 2024

Op die program vandag: # Suid-Afrika se werkloosheidsyfer het gedaal # Die Nasionale Tesourie oorweeg dit om 'n welvaartbelasting te implementeer # Donald Trump se verkiesing as die nuwe president van die VSA kan goed of sleg wees vir Suid-Afrika. # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die COP29-beraad #…
14 Nov 10 min

Bizskoops - 07 November 2024

Op die program vandag: # Suid-Afrika loop die risiko om triljoene aan BBP-groei te verloor as kinderarmoede nie dringend aangespreek word nie # Kan Suid-Afrika die teiken haal om van die omstrede grys lys verwyder te word? # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die township ekonomie…
7 Nov 7 min

Bizskoops - 31 Oktober 2024

Op die program vandag ... Ons kyk na die minister van finansies, Enoch Godongwana, se mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring. # Die ekonoom professor Waldo Krugel gee vir ons sy siening oor die mini-begroting. # In internasionale sake-nuus... JP Morgan Chase verloor duisende weens ʼn OTM skuiwergat. # In beleggingsnuus, die JSE se indeks…
31 Oct 10 min

Bizskoops - 24 Oktober 2024

Op die program vandag, # Inflasie het in September vir die vierde agtereenvolgende maand gedaal # Maatskappye in staatsbesit het 70 miljard rand van die geld wat hulle die afgelope vyf jaar as reddingsboei ontvang het, verkeerd bestee # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor China se…
24 Oct 9 min

Bizskoops - 17 Oktober 2024

Op die program vandag, # Suid-Afrika se nuwe lisensiekaartmasjiene sal belastingbetalers miljarde rande kos # Die Minister van Elektrisiteit en Energie is positief dat die land se ekonomie in die volgende 18 tot 24 maande kan groei as die kragtoevoer bestendig bly # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer…
17 Oct 10 min

Bizskoops - 10 Oktober 2024

Op die program vandag, # Verskeie ministers bespreek die vermindering van die brandstofheffings om brandstofpryse te verlaag , en # Suid-Afrikaners kan nou by duisende handelaars in kriptogeldeenhede betaal # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor voedselpryse en wat of wie dit hoog of laag hou #…
10 Oct 9 min

Bizskoops - 2 Oktober 2024

Op die program vandag, # ’n Groep sakeleiers het hulle daartoe verbind om president Cyril Ramaphosa se ekonomiese hervormings te ondersteun, en # Die regering beplan om in te gryp om kragpryse laer te hou # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die tweede kwartaal se indiensname…
3 Oct 11 min

Bizskoops - 26 September 2024

Op die program vandag, # Nersa het datums vir openbare konsultasie oor Eskom se versoek om elektrisiteitstariefverhogings vasgestel # Suid-Afrikaanse vervaardigers spreek kommer uit oor die land se verhouding met China # Die ekonoom Waldo Krugell gaan gesels oor verlede week se besluit om die rentekoers effens te verlaag. #…
26 Sep 9 min

Bizskoops - 19 September 2024

Op die program vandag, # Verbruikersinflasie daal tot onder die Suid-Afrikaans Reserwebank se sleuteldoelwit van vier-komma-vyf persent, en # Sanlam verwag dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank die rentekoers gaan verlaag # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons ook meer vertel oor rentekoerse in die lig van hierdie week se vergadering van…
20 Sep 9 min

Bizskoops - 12 September 2024

Op die program vandag, # Sake-inbrake bly 'n ernstige kommer in Suid-Afrika, en # Vervaardigingsproduksie het in Julie met een-komma-sewe persent toegeneem # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor Suid-Afrika wat hoop vir ekonomiese groei van ten minste vyf persent, maar beklemtoon ook dat mens nie die…
12 Sep 10 min

Bizskoops - 05 September 2024

Op die program vandag, # Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die tweede kwartaal met nul-komma-vier persent gegroei, # Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens stel 'n aanlyn Twee-Pot-aftreestelselsakrekenaar bekend. # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor sentrale banke wat begin om rentekoerse te sny en wat dit vir Suid-Afrika se…
6 Sep 10 min

Bizskoops - 29 Augustus 2024

Op die program vandag, # Die minister van Menslike Nedersettings wil ingryp in die toegang tot huislenings vir alle Suid-Afrikaners # Behuisingstatistieke toon gedempte groei, maar daar is hoop vir die toekoms # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die regulering van elektrisiteitspryse # In internasionale sake-nuus…
29 Aug 10 min

Bizskoops - 22 Augustus 2024

Op die program vandag, # Suid-Afrikaanse eiendomskenners het 'n afname in huiswaardes waargeneem # Julie se inflasie het afgeneem en is tans die laagste in drie jaar sedert Julie 2021. # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor hoe die verbetering in kleinhandel verkopesyfers goeie nuus is. #…
22 Aug 10 min

Bizskoops - 15 Augustus 2024

Op die program vandag, #, Werkloosheid neem toe, en # Huurders bestee proporsioneel meer van hul salarisse aan huur # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die koste van groen energie. # In internasionale sake-nuus... Die Verenigde Koninkryk se werkloosheidsyfer het gedaal. # In beleggingsnuus... Die Ackerman-familie…
15 Aug 9 min

Bizskoops - 08 Augustus 2024

Op die program vandag, # Ekonome verwag vandeesweek meer onstuimigheid op wêreldmarkte, en # Selfs diegene onder die belastingdrempel in Suid-Afrika maak skuld # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die markomwentelinge hierdie week. # In internasionale sake-nuus... Die Koninklike Munt in die Verenigde Koninkryk het begin…
8 Aug 9 min

Bizskoops - 01 Augustus 2024

Op die program vandag, # Middelklas-Suid-Afrikaners neem ongesonde skuldvlakke aan , en # Oproepe neem tans toe dat die regering BTW op hoender moet skrap # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die Olimpiese Spele, medaljes en die ekonomie. # In internasionale sake-nuus... MacDonalds se verkope neem…
1 Aug 8 min

Bizskoops - 25 Julie 2024

Op die program vandag, # Ons gesels oor die pensioen tweepotstelsel, en # Statistieke Suid-Afrika het vandag die jongste verbruikersprys-inflasiesyfer bekend gemaak. # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die positiewe en negatiewe punte van die president se toespraak met die opening van die parlement. # In…
25 Jul 8 min

Bizskoops - 18 Julie 2024

Op die program vandag, Petrol kan dalk volgende maand daal en diesel styg Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor Mei se teleurstellende produksie data in die mynbou en vervaardigingsektore In internasionale sake-nuus... Die Russiese antivirusreus Kaspersky Labs het aangekondig dat hy die Verenigde State verlaat. In beleggingsnuus…
18 Jul 9 min
1 – 20