Die moets en moenies van die lastige sagteware-opdaterings

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor sagteware-opdaterings, en die impak wat dit kan hê.
22 Jul 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Richemont kóók

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen
15 Jul 12PM 10 min