Pinocchio is in Polokwane ... en jy gaan baie spyt wees as jy dit misloop!

--:--
Soli Philander (Mario) en Machiel Roets (Gepetto) kuier in die Ateljee en vertel meer van die Musiiekblyspel "Pinocchio" wat vir 5 vertonings by The Village Theatre in Polokwane is..
24 Jul 2024 Afrikaans South Africa Society & Culture · Music Interviews

Other recent episodes