Bizskoops - 08 Augustus 2024

--:--
Op die program vandag,
# Ekonome verwag vandeesweek meer onstuimigheid op wêreldmarkte, en
# Selfs diegene onder die belastingdrempel in Suid-Afrika maak skuld
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die markomwentelinge hierdie week.
# In internasionale sake-nuus... Die Koninklike Munt in die Verenigde Koninkryk het begin om elektroniese afval te verwerk om goud daaruit te ontgin.
# In beleggingsnuus... Aandele van AngloGold Ashanti styg.
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor ʼn bietjie positiewe nuus vir ons land en die ekonomie.
8 Aug 2024 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 05 Junie 2025

Op die program vandag: # Suid-Afrika se ekonomie het aan die begin van die jaar slegs geringe groei getoon # President Cyril Ramaphosa versoek Suid-Afrikaanse besighede om verdere geleenthede aan jongmense te bied # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die beplande nasionale dialoog en wat bespreek moet word in…
5 Jun 9 min

Bizskoops - 29 Mei 2025

Op die program vandag: # Die voorgestelde nuwe beleidsriglyne vir die inligtingskommunikasietegnologiesektor is nie beperk tot net Starlink nie # Heeltemal te veel Suid-Afrikaanse huishoudings ervaar steeds voedselonsekerheid # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor môre se verwagte rentekoers aankondiging # In internasionale sakenuus… Die beheermaatskappy van die aanlyn inkopieplatform…
29 May 9 min

Bizskoops - 22 Mei 2025

Op die program vandag: # Ons kyk na vanmiddag se begrotingsrede # Die jaarlikse verbruikersprysinflasie vir April toon 'n marginale styging # Die ekonoom Waldo Krugell praat ook oor die begroting # In internasionale sakenuus… Elon Musk sê hy beplan om sy politieke skenkings af te skaal # In beleggingsnuus…
22 May 10 min

Bizskoops - 15 Mei 2025

Op die program vandag: # Bank of America sê Suid-Afrika se komende begroting sal 'n sleutelaanwyser van politieke stabiliteit wees eerder as net finansiële gesondheid # Suid-Afrika se werkloosheidskoers styg tot 32-komma-nege persent # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor fase twee van Operasie VuliNdlela wat verlede week geloods is…
15 May 10 min

Bizskoops - 08 Mei 2025

Op die program vandag: # Die private gesondheidsorgsektor het die eerste ronde gewen in sy regstryd teen die NGV # Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte het versleg, met twee agentskappe wat hul 2025-groeivoorspellings vir die land verminder # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die gevaar van onsekerheid binne die globale…
8 May 11 min