Ep. 176 Riette Rust: liefde, selfdood, verantwoordelikheid en vergifnis
Loading player...
Is selfdood selfsugtig? Kan naasbestaandes voorkom dat iemand hul eie lewe neem? Riette Rust praat oor haar man, JD, se selfdood, die stigma wat aan selfdood kleef, die hoe en hoekoms, die rouproses - en dat dit moontlik is om weer op te staan en opreg gelukkig te wees.