Agra Draadloos Ep 120

--:--
Hierdie week gesels PD met Flip Du Plessis oor opkomende veilings in die noorde. PD vertel ons ook meer oor Agra Provision, en die Agra Agricultural Academy.
12 Aug 2024 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 146

Riana Liebenberg vertel ons meer oor die Pure Plaas klere reeks beskikbaar by Agra Safari Den, en Jacobus van Schalkwyk gee inligting rondom die winter promosies op visvang toerusting.
2 May 2 min

Episode 145

Daar is nog n paar laaste April veilings datums vir die noorde, so luister om seker te wees jy mis nie uit nie.
24 Apr 3 min

Episode 144

Agra Safari Den het enige en alle visvang toerusting wat jy ooit kan benodig.
14 Apr 2 min

Episode 143

Agra Hyper in Lafrenz bied nou gratis swembad water toets dienste aan, en die maatskappy gesels oor hulle onlangse PMR toekennings.
8 Apr 2 min

Episode 143

Hierdie week gee Agra ons 'n opdatering oor hul halfjaar finansiële resultate.
7 Apr 1 min