PIRB gesels oor vroue in loodgieterbedryf

Loading player...
In Augustus vier die PIRB vroue en hul beduidende bydrae binne die loodgieterbedryf. Hulle fokus ook op geleenthede en u
23 Aug 2024 Afrikaans South Africa Society & Culture · Music Interviews

Other recent episodes

Mike Burnard gesels oor Sirië

Mike Burnard, wat al vir n geruime tyd by die Kerk van Christus in Sirië betrokke is, gesels oor die stand van sake daar en die rol wat die Kerk daarin speel.
17 Dec 2024 20 min

Help jou diere in hierdie hitte

Liza van Jaarsveld van Lucky Paws Rescue gesels oor die gevaar van hitte uitputting vir diere tydens die hittegolf. Sy noem 'n paar "moets" en "moenies" en gee ook wenke om die lewe vir jou diere meer draaglik te maak in hierdie omstandighede.
16 Dec 2024 12 min

Bertie Nel vertel van sy werk en bediening as karwag

Wie is Bertie Nel? Leer hom van nader ken en hoor hoe dit gebeur het dat hy vandag 'n groep karwagte bestuur en ook self as een werk. Hy vertel hoe hy dit beskou as 'n bediening waartoe die Here hom geroep het…
8 Dec 2024 14 min